Contact Us
Nobengula Extension, Legislature Building Foyer, Kimberley
Tydens 'n sessie wat deur beamptes van die Wetgewer in die dienssentrum in Calvinia op 21 Augustus 2024 aangebied is, was waardevolle inligting met die gehoor gedeel.
'n Vroue Dialoog was op 20 Augustus 2024 om 10.00 in Williston gehou. Die geleentheid was bygewoon deur vroue van Sutherland, Fraserburg en Williston.
Drie onderwerpe was op hierdie dag bespreek. Dit was as volg aangebied: Geslagsgelykheid was hanteer deur Juf. Monique Horn, ʼn maatskaplike werker van Williston; Inklusiewe Ekonomiese Groei was deur raadslid Cora Steenkamp ingelei en die derde onderwerp, te wete Toegang tot Grond en Gesondheidsorg, is deur Me. Lee-Ann Cloete wat tans ʼn Internskap by die Namakwa Streekkantoor van die Wetgewer het, aangebied.
Mr W.G. Louw, accompanied by Intern Ms L.Cloete, presented an outreach programme in Kharkams on 29 July 2024, at 11 o’clock. First, Mr Louw welcomed all role players involved and then explained the purpose of the session. Secondly, he spoke about, amongst others, the three parts of the provincial sphere of government (The Executive, The Legislature, The Judiciary).
Page 1 of 2
Nobengula Extension, Legislature Building Foyer, Kimberley