Tydens 'n sessie wat deur beamptes van die Wetgewer in die dienssentrum in Calvinia op 21 Augustus 2024 aangebied is, was waardevolle inligting met die gehoor gedeel.
- Die drie dele van die Provinsiale Regering;
- Die rol van die Wetgewer by name om wette te maak, verander of af te skaf;
- Gemeenskapsdeelname; en
- Oorsig was aan diegene teenwoordig verduidelik.
Van die gemeenskapslede het hierna vrae gevra en dit het daartoe gelei dat die grondwetlike reg om petisies aan die Wetgewer voor te lê, en die Petisiewet 8 van 2009 in detail bespreek was.